Resource Description

e klink soos i

‘e klink soms soos i’ in byvoorbeelde die eerste lettergreep van woorde soos vergeet, meneer, betaal. Dit kruip op verskillende plekke weg en hierdie velle gaan kinders help om woorde met hierdie vangplekke te hersien.

R11.50

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.