FREE

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

11 A4-bladsye met die getalname van 0 – 100.

Gebruik die stelletjie om die getalname (name van getalle) te leer skryf soos dit aangeleer word. Plaas die velle in lêersakkies sodat jy die bladsye as ‘n verwysingsbron kan gebruik of verklein dit sodat jy meer as een vel op ‘n A4-bladsy kan inpas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.