Sale!

Oop en geslote lettergrepe (meervoude en verkleinwoorde)

Hierdie skyfievertoning verduidelik die spelwyse van verskeie meervoude en verkleinwoorde – waar die medeklinker verdubbel word of die dubbelklank verkort word (bv. naam – name, kop – koppie).  Dit werk ook vir ander woorde soos appel, botter, storie, ens.  Gebruik dit as ‘n inleiding vir ‘n les of ter hersiening.

R12.00 R8.00

‘n Skyfievertoning. Indien jy jou eie een wil opstel, is die bladsye as individuele blaaie beskikbaar (jpg blaaie).

( 2 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store