Sale!

ie, ei, ou, oe, eu, ui

Gebruik die bladsye as muurkaarte of as spellyste.  Die dokument sluit 7 A4-werksvelle in.  Gebruik dit tydens intervensie, vaslegging of as huiswerk.

[13 bladsye]

R16.00 R10.00

ie, ei, ou, oe, eu, ui

( 78 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store