5 resources you must have

 

Grondslagfase Gediggies en Versies 2

Hierdie is die tweede weergawe van My Klaskamer – Juffer se Winkel se versieboek. Dis oorspronklike gedigte en versies uit haar eie pen!  Verskeie vorms, wurm, mier, muskiet,
grondspel, ons vlag, einde van die jaar, oupa, ouma…30 versies vir jou GSF-leerders!

Kry dit hier!

 

 

 

Busy bee themed resources by Juffrou met Hart

Juffrou met Hart made these awesome resources for your class! Get a bee themed calendar, months & days of the week and also a bee-hive discipline chart. Super cute!

Available in Juffrou met Hart’s shop

 

 

2018 Kalender

Ons is mal oor hierdie 2018 kalender deur “My School Stuff / My Skool Goeters.” Hier is die details:

  • A4 bladsy per maand (13 aflaaibare PDF bladsye)
  • PDF formaat
  • Alle vakansiedae aangeteken
  • Alle skoolkwartale datums aangeteken

Kry dit hier!

 

 

Afrikaans Graad 1 & R: My Heel Eerste Leesboek

Spraakborrel gee die volgende beskrywing vir hierdie uistekende hulpmiddel:

Dit kan nie genoeg beklemtoon word dat die Graad R kind nooit hoef te lees nie. Hierdie program dien SLEGS as ‘n bekendstelling aan lees met die doel om die kind se selfvertroue vir lees te ontwikkel.

 

Die pakket bestaan uit 6 “boekies” van 6 bladsye elk. Daar is een sin op elke bladsy. Dit is nie ‘n storie met ‘n begin en einde nie – dit bestaan bloot uit eenvoudige sinne wat by ‘n tema pas. Die sinne is herhalend met net die laaste woord wat verskil. Hierdie woord word ook met behulp van ‘n prentjie geillustreer. Elke boekie het ‘n ingeslote ouerbrief.

Kry dit hier!

 

 

Leadership – Simple explanation for all kids – Part 1

Leadership is a very important skill that kids can develop. All children has leadership characteristics but different leadership styles. Kids need to learn how to use this leadership skills to develop themselves and to become the best person where they are. The assignment will help the kids realize that they can be a leader right there where they are.

Get it here!

Ook in Afrikaans!

 

 

5 FREEBIES!

  1. A4 plakkaat oor Emosies
  2. GRATIS 5 Minute Bordspeletjie
  3. Sertifikaat / Certificate
  4. CVC word builder
  5. Getal van die dag