Toets of dubbel-, twee- en drieklanke vasgelê is

Hierdie werkkaart is 'n hulpmiddel wat juffrou en mamma kan gebruik on vas te stel of die twee-, dubbel-, twee-, drieklank mooi vasgelê is. Daar is ook 'n prettige video wat gebruik kan word gratis en verniet. Skakel na gratis klank video op YOUTUBE: https://youtu.be/FULzHLAAgvg Gaan snuffel gerus rond in my TEACHA winkel vir nog werkkaarte in AFRIKAANS en ENGELS: https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/ Afrikaanse klankleer video speellys: Hoe om klanke vir kinders aan te leer, dubbelklanke, ens. https://www.youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gIMykvOuKMPTpmqSU_ienL Afrikaanse klankleer ABC videos: https://www.youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gWZ84zXHi5ChkJT5iBnShu AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS: https://www.youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gUH7HnMx2hnwCqgHbr2zOq Gaan...

Afrikaanse leesprogram reeks – Ek lees my afrikaanse klanke (dubbel-, twee-, drieklanke)

Hier is 'n Afrikaanse klankboekie. Juffrou kan dit gebruik om vir die kinders te leer om al die afrikaanse klanke met gemak te lees. Die leeskaarte kan ook gebruik word om klank kaarte te maak. Juffrou kan dit selfs lamineer om dit langer te laat hou en te gebruik. Daar is ook 'n YOUTUBE video beskikbaar wat juffrou of mamma tesame met die boekie vir die kinders kan wys, Die video wat handel oor Afrikaanse klanke gaan hand aan hand met hierdie leeskaarte. Die video het klank, prentjies en agtergrond musiek. Die kinders sal baie baat vind daarby. Skakels na YOUTUBE videos: Ek lees my Afrikaanse klanke: https://youtu.be/sPR-Hmk6feE Afrikaanse leesprogram reeks: https://www.youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gUH7HnMx2hnwCqgHbr2zOq Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE...

‘n Dubbel-, Twee- en Drieklank Hersieningsboek Pakket

60 individuele bladsye om as skyfies vir 'n skyfievertoning, muurkaarte of as werksvelle te gebruik PLUS 42 werksvelle om die kennis (en woordeskat) van dubbel-, twee- en drieklanke te ontwikkel. [102 bladsye] * Gebruik saam met "‘n Klanke / Woordeskatboek"

Pakket: Klanke Muurkaarte / Bundle: Phonics Posters

Die 22 Afrikaanse enkel-, dubbel-, twee- en drieklanke. Ook beskikbaar as twee afsonderlike produkte. The 26 English single sounds and 18 vowel blends. Also available as two separate products. [80 A4-Bladsye in totaal]

5 back to school freebies & must haves!

Our holiday is slowly getting shorter and so is our time to prepare for 2018! Here are some great resources that might be useful to you this year. Remember, all resources on TEACHA! are made by South African teachers, for teachers!

Wees gereed vir 2017 met My Klaskamer – Juffer se winkel

Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier.  Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg.  Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in.  Hierdie kalenderpakket is ook in Engels beskikbaar. Indien jy ‘n veeltalige klaskamer het, kan jy ‘n drietalige een probeer (Engels, Afrikaans, isiXhosa). Kleurvolle dagprogramtydsgleufflitskaarte kan gebruik word om aspekte soos buitespel, peuseltyd, besprekingskring, ens. aan te dui, maar sluit ook naam- en rakkaartjies in 11 temas in. Kleurvolle klanke muurkaarte (ideaal vir die Grondslagfase-klaskamer) in Afrikaans en Engels, is as ‘n pakket beskikbaar.  Indien jy dit as skrif- of kleikaarte verkies, is daar kleurvolle kaarte in beide tale...

‘n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes

Geïllustreerde flitskaarte in rymvorm (gebruik as spellyste of verwysingsbron) en werksvelle vir kort Afrikaanse woorde (klinkers, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke). Die werksvelle en flitskaarte is ook afsonderlik hier in My Klaskamer beskikbaar. [Bv. ‘n Klanke / Woordeskatboek, ‘n Dubbel-, Twee- en Drieklank Hersieningsboek Pakket] Flitskaarte & Werksvelle [400+ bladsye]