Wees gereed vir 2017 met My Klaskamer – Juffer se winkel

gereed-vir-2017
Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier.  Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg.  Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in.  Hierdie kalenderpakket is ook in Engels beskikbaar. Indien jy ‘n veeltalige klaskamer het, kan jy ‘n drietalige een probeer (Engels, Afrikaans, isiXhosa). Kleurvolle dagprogramtydsgleufflitskaarte kan gebruik word om aspekte soos buitespel, peuseltyd, besprekingskring, ens. aan te dui, maar sluit ook naam- en rakkaartjies in 11 temas in. Kleurvolle klanke muurkaarte (ideaal vir die Grondslagfase-klaskamer) in Afrikaans en Engels, is as ‘n pakket beskikbaar.  Indien jy dit as skrif- of kleikaarte verkies, is daar kleurvolle kaarte in beide tale...

Spraakborrel se uitstekende hulpmiddels!

Teacha 2017 Blog prentjie2 .pptx
Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie  GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af. Vir spesifieke vaardighede  is daar ‘n hele klomp produkte! Rym Klankgrepe Gedurende die eerste kwartaal moet ons seker maak dat  kinders die BEGIN-KLANK kan identifiseer. Hierdie omvattende aktiwiteit is onmisbaar vir daardie “intervensie” sessies in die klaskamer .  Vir die taalterapeute is daar  ook ‘n taalbonus PLUS ‘n swart en wit tuisprogram! Presies wat onderwysers en taalterapeute nog  altyd wou gehad het! Ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite  . “Watter een begin met ‘n ander klank “ kan  vir kinders gegee word om alleen aan te pak, terwyl “Kom ons klank!” veral goed werk wanneer intervensie gedoen moet word.  “Rek die...

8 top resources of the week

top-8-resources-this-week
Since there are almost 800 resources on Teacha! to choose from, we decided to share the 8 most popular resources of the week (and some freebies of course!). Since there’s only a few weeks of school left, you can use your last few weeks to be creative, or rush to finish the curriculum, with the help of these great resources. For Primary School teachers: 1.  Wiskunde / Maths 0 - 20 by Juffer Juffrou (FREE!) Kombinasies, Spinnekopsomme, Wurmtelwerk Number Bonds, Spider Sums, Worm Counting 2. Afrikaanse Sigwoorde (GRATIS!) by Spraakborrel Gratis sigwoord-werkkaarte perfek vir die bevordering van leesbegrip! 3. Wiskunde Pakket by Juffer Juffrou 1 000-blok: Getalblokke tot 1 000. Ewe/onewe (veelvoude van 2) getalle tot 200. Breuke:  Werksvelle, muurkaarte en kort verduidelikings vir beginners. [10...