Sale!

1 000

  • Getalblokke tot 1 000.
  • Ewe/onewe (veelvoude van 2) getalle tot 200.
  • ‘n Werksvel om getalle te ontdek.  Skryf daagliks jou eie getal neer.

 

  • Number blocks up to 1 000.
  • Odd/Even numbers (multiples of 2) up to 200.
  • A “Number of the day” worksheet.

R19.00 R9.00

Getalblokke tot 1 000 – met ‘n “Getal van die dag”-werksvel.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.