FREE

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Gebruik die getalkaarte om telwerk te oefen.
Tel in ene of in veelvoude van verskillende eenhede, bv. 2’s, 3’e, 5’e, 10’e, ens. Gebruik afsonderlike afskrifte om die onderskeie veelvoude apart aan te dui en kyk na die unieke patrone.
Lamineer die honderdblok en dui ewe en onewe getalle aan. Gebruik die kaart as ‘n hulpmiddel in die wiskunde boek, op die tafelblad of teen die muur.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.