1000 Hoefrekwensiewoorde met vertalings (10 bladsye)

R172.50

Resource Description

Hierdie alfabetiese lys van 1000 hoëfrekwensiewoorde sal ‘n aanwins wees vir ENIGE Afrikaanse EAT leerder – van graad 4 tot matriek, en selfs vir uitlanders wat die taal wil aanleer. Dit vorm ‘n goeie fondasie en is die perfekte hulpbron vir woordeskatuitbreiding, leesbegrip en kreatiewe skryfwerk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.