Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe.
Sluit in:
– ‘n Volledige nasienriglyn.
– Opsomming van kognitiewe vlakke.