Kom deel in die Nuwe Jaar pret. Die 2017 Nuwe Jaar Pakket bevat 9 aktiwiteitsbladsye (oa ‘n plekmatjie, partytjiehoed, blokkiesraaisel met 2016 gebeure, doolhof, aftel aktiwiteit en inkleurprente)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.