2019 Kwartaal 3 Graad 11 Wiskundige Geletterdheid Opdrag

R30.00

Splinternuwe assessering vir Graad 11 Wiskunde. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerp Kaarte & Planne.

Sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store