Splinternuwe projek vir Graad 9 Wiskunde. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Funksies & Verwantskappe

– Grafieke

Sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Assesseringsrubriek.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store