Hierdie hulpbron is uitstekend vir jou as onderwyser/es om jou deur die jaar te sien. Dit bevat klaslyste, lyste vir leerlinggroepe, klaskameruitleg, toekennings kontrolelys, verjaarsdagkalender, 2020 akademiese kalender, maandlikse kalender, vier kwartale se kwartaalpligte, assesseringslyste, lyste vir intervensiegroepe, afskeurstrokie rekords, oueronderhoudrekords, notules van vergaderings en professionele ontwikkeling.
2020 Akademiese Jaar Onderwysbeplanner

Hierdie 2020 Onderwysbeplanner hulpbron is uitstekend vir jou as onderwyser/es om jou deur die jaar te sien.
R0.00