R44.28

Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING. 135 PUNTE.

As gevolg van Covid-19, het die Department van Basiese Onderwys `n hersiene onderigplan in plek gestel wat vanaf June 2020 geïmplementeer word. `n Aanvangstoets sal in week 1 afgelê word. Hierdie toets poog om leerders se begrip van die 11 onderwerpe gedek in Kwartaale 2, 3 en 4 vas te stel.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.

SLUIT IN:

  • ‘n Volledige nasienriglyn.
  • Opsomming van kognitiewe vlakke.

Resource Reviews

Store reviews: ( 38 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.