Hierdie produk bestaan uit 24 klaskamer reëls met 2 ontwerpsopsies (wit agtergrond or kleur).
Albei stelle is A4 grootte en beskikbaar in kleur.

Klaskamer reëls:

1. Respekteer ander
2. Wees mooi met jou maats
3. Kyk mooi na jou skryfbehoeftes
4. Sit mooi regop op jou stoel
5. Onthou goeie maniere
6. Steek jou hand op as jy ‘n vraag het
7. Werk stilletjies by jou tafel
8. Gebruik toerusting op die regte manier
9. Hou die klaskamer skoon
10. Hou jou werkarea netjies
11. Help ander in nood
12. Doen altyd net jou beste
13. Ons gebruik nie lelike woorde nie
14. Staan stilletjies, mooi en netjies in jou ry
15. Werk saam as ‘n span
16. Volg instruksies
17. Respekteer skooleiendom
18. Jy mag nie maats boelie of seermaak nie
19. Vertel altyd die waarheid
20. Wees kreatief en deel idees
21. Goeie besluite lei tot belonings
22. Om te deel is om om te gee vir ander
23. Onthou om altyd jou masker te dra
24. Hou spasie tussen jou en ander maats

Dankie vir U ondersteuning!

Total vendor ratings: ( 1 rating )

Product Reviews

R24.00