3 Rond af tot die naaste 10, 100, 1 000 werkvelle met MEMO’s

R10.00

Heerlike inkleur aktiwiteit waar leerders in prente moet afrond en dan moet inkleur volgens ‘n kode. Baie goeie ekstra oefening juis vir daardie leerders wat sukkel met rond af.

MEMO’s ingesluit.

Beskikbaar in Word en PDF formaat.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store