3 Bladsye met werkvelle, met ‘n MEMO vir elkeen. Bevat die volgende:

Omkring die grootste getal, uitgebreide notasie, skryf getalle in woorde, geldsommetjies, rond af tot die naaste 10, 100 ,1000.
Tel aan en terug, 10 optel- en aftreksomme (begin met tienduisende), waarde en plekwaarde.

Beskikbaar in Word en PDF.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is ‘n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store