R11.50

Resource Description

Help u leerder om 3D vorms te leer deur die volgende oefeninge wat in die produk is. Die produk sluit in:

1. A4 Plakkaat met verskillende 3D vorms en hul name.
2. Pas die woorde in die blok by die regte 3D vorm.
3. Teken die volgende 3D vorms.
4. Voltooi die tabel. Vul in die naam van die vorm, aantal vlakke en aantal sye van die 3D vorms.
5. Vul die aantal hoekpunte in die tabel in vir elke 3D vorm.

Produk sluit antwoorde in en bestaan uit 7 bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.