3de Kwartaal 2019 Afr HT Toets vir Graad 6 (Leesbegrip en Taal)

R25.00

Hierdie formele toets van die 3de kwartaal bestaan uit 9 bladsye en ‘n memorandum. Die vraestel mag aangepas word volgens u behoeftes en daarom is dit in WORD en PDF beskikbaar. Maak aanpassings, afdrukke of gebruik hierdie vraestel as ‘n templaat. Moet asseblief nie hierdie werk elektronies versprei nie.

Kontak my gerus by afrionnie@gmail.com vir enige navrae.

Groete
Afrionnie

( 8 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 – 7
Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store