4 Hoofrekene toetse oor LENGTE + MEMO’s

R17.25

Resource Description

4 Hoofrekene toetse van 10 punte elk wat handel oor lengte. Leerders het 10 minute tyd om elke toetsie te beantwoord. Baie lekker om kennis van lengte te toets, of verwyder die punte en begin ‘n les hiermee. Goeie huiswerk aktiwiteit ook.

Beskikbaar in Word en PDF formaat om maklik te edit.

MEMO’s ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.