4 Hoofrekene toetsies wat handel oor tyd. Elke toets tel 10 punte en leerders het 10 minute om elke toets te voltooi.

Beskikbaar in Word en PDF formaat, om te edit soos jy wil. Handel spesifiek oor die sosiale kennis aspek van tyd en voor- en namiddag.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is ‘n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store