Hierdie Mathopoly bordspeletjie handel oor 4-syfergetal optelling en is ideaal om tydens lesse te gebruik.

R0.00

Hierdie 4-syfergetal optel Mathopoly bordspeletjie is die ideale speletjie vir jou leerders om optelling te beoefen. Leerders moet eenvoudig die dobbelsteen rol as dit hul beurt is en kloksgewys om die bord skuif. As hulle op ‘n gekleurde spasie land, moet hulle die vraag korrek beantwoord om punte te kry. As hulle op ‘n ‘uitdaging’ spasie land, moet hulle die probleem op die kaartjie beantwoord om punte te kry. Die speler wat eerste 50 punte behaal, wen!

( 60 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.