R32.89

Resource Description

Tuisstudie is ‘n tydelike oplossing vir kinders in hierdie moeilike tyd. Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly. Ek het ‘n 15% afslag op al my Kwartaal 2 produkte om die koste vir ouers te verminder.

Graad 7 – 85 Idiome en Uitdrukkings Afrikaans soos per die Platinum handboek vir Kwartale 1-4

22 Powerpoint skyfies met prettige illustrasies
3 Bladsy PDF uitdrukstuk vir studie

Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.