Koeverte met ‘n lente-tema. Verseker dat jou drukker op A5 in gestel is en siedaar.
Envelopes with a spring theme. Set your printer to A5 and print.
A5-Koeverte / A5 Envelopes

Koeverte met ‘n lente-tema. Verseker dat jou drukker op A5 in gestel is en siedaar.
Envelopes with a spring theme. Set your printer to A5 and print.
R0.00
My Klaskamer - Juffer se winkel
My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders. Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.