Hierdie boekie bestaan uit 40 bladsye propvol aktiwiteite vir daardie maatjies wat altyd eerste klaar is. Ringbind die boekie en gee vir elke maat sy eie een. Die idee is hulle moet self die opdragte lees en doen.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Juffrou met hart

Ek is \\\\\\\\\\\\\\\'n Grondslagfase onderwyseres wat tans 10jaar \\\\\\\\\\\\\\\'n Graad 2 klas onderrig.  Ek geniet dit om my klaskamer te versier en nuwe idees te deel met mede kollegas.

View Store