R46.00

Resource Description

Hierdie boekie bestaan uit 40 bladsye propvol aktiwiteite vir daardie maatjies wat altyd eerste klaar is. Ringbind die boekie en gee vir elke maat sy eie een. Die idee is hulle moet self die opdragte lees en doen.

Resource Reviews

Store reviews: ( 15 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.