Hierdie produk bevat ‘n bordspeletjie, muurkaarte, woordsoeke en blokraaie wat alles op die ABC rap gebaseer is.
Dis ‘n lekker lawwe liedjie wat die kleingoed leer om die alfabet te klank. Laai alles gratis af en deel gerus.

FREE

Resource Description

Hierdie produk bevat ‘n bordspeletjie, muurkaarte, woordsoeke en blokraaie wat alles op die ABC rap gebaseer is.
Dis ‘n lekker lawwe liedjie wat die kleingoed leer om die alfabet te klank. Laai alles gratis af en deel gerus.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

JPEG en nie PDF

Goeie naand, baie dankie vir hierdie wonderlike hulpbron wat julle beskikbaar gestel het! Dit word opreg waardeer en maak absoluut 'n verskil in die klaskamer! Ek sien dat die ABC rap flitskaarte in Afrikaans (swart en wit) 'n JPEG is met net een prentjie inplaas van 'n PDF met die hele alfabet soos die engelse hulpbron. Is dit moontlik om die swart en wit pdf in Afrikaans beskikbaar te stel? Vriendelike groete Emsie Lauwrens

Emsie Lauwrens - September 16, 2022