Hierdie is ‘n PowerPoint les van 11 skyfies. Kontak ons gerus vir die wagwoord indien u veranderinge vir eie gebruik wil aanbring. Ons help graag.

R23.00

Resource Description

Afrikaanse PowerPoint les is geskik vir die aanbieding in die tydsbestek van ‘n halfuur en sluit ‘n kort klassikale oefening in om leerders se kennis te toets. Ouers wat tuisonderrig doen, sal ook by die les baat vind omdat dit die vangplekke uitwys. Selfs leerders kan die les gebruik om vanaf te leer of om hersiening te doen of voor te berei vir ‘n toets of eksamen.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.