Product Description

Hierdie toets is belyn met CAPS se nuwe ATP 2021. Dit bestaan uit:

1. Literêre teks – 15 punte

2. Visuele teks – 10 punte

3. Taal in konteks – 15 punte

4. Memorandum is by hierdie taak ingesluit.

Die hele produk is 10 bladsye lank en in PDF en WORD beskikbaar. Bring gerus veranderinge aan. Afdrukke mag vir u eie klas gemaak word. Moet hierdie produk asseblief nie elektronies versprei nie.

Groete

AO

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R50.00