Product Description

Hierdie toets is belyn met die nuwe ATP 2021 van CAPS. Die toets kan as hersiening gebruik word of intervensie na afloop van die eerste kwartaal se assessering. Uiteensetting van toets:

1. Teks 1: Robbeneiland – 20 punte

2. Teks 2 Strokiesprent – 10 punte

3. Taal in konteks – 20 punte (skakel met die inhoud van Platinum)

4. Memorandum van hierdie toets is ingesluit.

Die hele produk is 12 bladsye lank en is in PDF en WORD beskikbaar. Bring gerus veranderinge aan. Maak afdrukke vir u eie klas. Hierdie produk mag nie elektronies versprei word nie.

Groete
AO

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

R50.00