R80.50

Resource Description

Die tweede sprokie-program is hier!

Dit is ‘n MEGA pakket wat uit 52 bladsye propvol aktiwiteite bestaan:
Taal-ekspressie, taalbegrip, fonologiese bewustheid en artikulasie word gedek!

– Storie-vertelling: prente wat gemanipuleer kan word.
– Twee generiese speletjies
– Begripsvrae: speletjie met speelkaartjies
– Ekspressie: beskrywings
– Opeenvolging
– Voorsetsels: op, in, onder, van die dak af, agter, tussen, uit, deur, bo-oor
– Ekspressie ooreenkomsye en verskille
– Vergelykende verhoudings
– Wiskunde Taal
– Basiese Konsepte-dieselfde & verskillend
– Luister na opdragte met insluiting en uitsluiting
– Fonologiese Bewustheid klankgrepe (sorteer-aktiwiteit)
– Artikulasie: bladsye waarop geïndividualiseerde oefeninge ingevul kan word.

Swart en wit bladsye wat as tuisprogramme gebruik kan word, is ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.