Afrikaans EAT Werkkaarte

PDF Formaat.

Vier werkkaarte:

  • Skryfjoernaal (‘n blad waarop leerders hul kort weeklikse / daaglikse skryfstukkie kan skryf)
  • Artikel van die weeek (‘n blad waarop leerders hul begrip van ‘n gekose artikel kan wys)
  • Wat ek vandag gekyk het (‘n blad waarop leerders ‘n respons kan lewer oor ‘n video / storie)
  • Uitgangstrokie (druk twee op ‘n A4-blad uit, leerders moet dit invul voordat hulle jou klas verlaat, daar is ook ‘n spasie vir jou eie vraag)

Ek gebruik dit in my klas en dit maak dinge sommer baie makliker. Leerders kan dit in hul boeke plak of in lêers plaas.

R15.00

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Onnies Online

For Teachers, by Teachers - Onnies Online.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.