Notas vir Afrikaans FAL leerders wat kan help met die vertolking van visuele tekste
soos advertensies en strokiesprente. Hierdie notas is in ENGELS en Afrikaans om dit vir die leerder te vergemaklik.
Word-formaat vir maklike redigering.
Kan ook deur ENGELS FAL leerders gebruik word indien ietwat aangepas word.
Afrikaans FAL: Visuele tekste notas

R0.00
LOL Products
I am a Afrikaans and English FAL teacher. I am passionate about languages.