Fonologiese Bewustheid, analise en Sintese vaardighede word ontwikkel. Vir Taalterapeute en onderwysers

R28.75

Resource Description

Hierdie pakket bestaan uit 20 drukker-vriendelike werkkaarte reg vir gebruik. KABV doelwitte is hierin vervat.

Elke werkkaart bestaan uit ‘n sin waarvan die klanke in die woorde voorgestel word deur prente. Die eerste klank van elke prentjie word dan neergeskryf en so word die woorde en uiteindelik ‘n sin ontsyfer. Byvoorbeeld: “die” word voorgestel deur ‘n DAS, INSPUITING en EMMER.

Die kind moet die sin illustreer wat leesbegrip bevorder.

Daar is ‘n rubriek waarvolgens die kind sy eie werk kan beoordeel.

Hierdie is ideaal vir Graad 1-3 kinders; vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid asook intervensie vir sukkelende lesers. Vroeë klaarmakers gaan dol wees hieroor!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.