Identifikasie van hoeveelheid klankgrepe in ‘n woord

R20.70

Resource Description

Ingesluit
16 kaarte met woorde met 2 of 3 klankgrepe
Druk, lamineer, knip uit.

Maak so
Daar is 1 prent en 3 kolletjies op elke kaart.
Die kind moet bepaal hoeveel klankgrepe (deeltjies) die woord het. Hy knyp dan daardie aantal wasgoedpennetjies aan die kaartjie op die rooi kolle vas. Bv: walvis het 2 deeltjies, dus word 2 pennetjies van links na regs op die rooi kolletjies vasgeknyp. Hierdie aktiwiteit kan vir individuele/ groepsterapie deur Taalterapeute gebruik word en is ‘n ideale tafel-aktiwiteit vir Graad R. Die pennetjies wat geknyp word, is ‘n bonus-oefening vir klein vingertjies! Of…rol klei in balletjies en druk op die regte aantal kolletjies!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.