Sale!

Die jaarboek bestaan uit:

 

148 bladsye van:

Visuele, kleurvolle taalleer opsommings

24 oefeninge met memorandums

7 oefenvraestelle met begrip en taalleer asook memorandums

kreatiewe skryfwerk met opsommings en oefeninge

Alles in een boek teen minder as R90 per kwartaal

Kinders en ouers verstaan die werk en Afrikaans is weer pret!

R400.00 R350.00

‘n Jaarboek waarin graad 4 en graad 5 huistaal konsepte volgens CAPS kombineer word.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Virtual Au Pair

Jessica Volschenk
jessica@virtualaupair.co.za

View Store