Afrikaans Huistaal Graad 4 Formele Toets Kwartaal 1 2019

R20.00

‘n Oorspronklike begripstoets met vrae op verskillende kognitiewe denkvlakke, taalwerk wat in konteks gevra word en ‘n memorandum is alles wat jy in hierdie lekker vraestel sal kry. Lekker is dit beslis, maar ook die tema van die toets. Die vraestel bestaan uit agt bladsye en is in WORD en PDF beskikbaar. Dit word spesifiek in WORD gegee sodat die nodige aanpassings gemaak kan word of sodat dit maklik is om as templaat te gebruik wanner vraestelle vir die eerste keer opgestel word. Gebruik dit na hartelus in jou klas, maar moet dit asseblief nie elektronies na al jou maters verprei nie.

( 7 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

AfriOnnie

Afrikaans Gr. 4 - 7 Sosiale Wetenskappe Gr. 4

View Store