Afrikaans Huistaal Graad 5 Assesseringsplan: Kwartaal 3

R0.00

INHOUD: Hierdie is my assesseringsplan vir Kwartaal 3. Ek laai die aktiwiteite as aparte dokumente op Teacha soos ons dit in die klas voltooi. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Afrikaans @ Anx

Gr.5, Gr.6, en Gr.7 Afrikaans Huistaal. Eksamenvraestelle, kwartaaltoetse, skryfopdragte, luister en praat assesserings asook ekstra taalwerkkaarte.

View Store