Afrikaans Huistaal Graad 5 Eksamen
INHOUD: Hierdie is ‘n vraestel wat uit verskillende afdelings bestaan: begrip en taal. Die vraestel is opgestel om streng aan die CAPS – beleid se vereistes te voldoen. Die begripafdeling bestaan uit ‘n gewone en visuele teks. Die vraestel bestaan uit 50 punte, is in MS Word getik en is wysigbaar in enige vorm. Die teks is aan die einde van die dokument omdat ek dit apart vir die leerders uitdruk. Ingesluit is ‘n volledige memorandum. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Afrikaans @ Anx

Gr.5, Gr.6, en Gr.7 Afrikaans Huistaal. Eksamenvraestelle, kwartaaltoetse, skryfopdragte, luister en praat assesserings asook ekstra taalwerkkaarte.

View Store