R13.80

Resource Description

Hierdie vraestel is volgens die aangepaste kurrikulum opgestel. Dit bestaan uit ‘n begripstoets (baie eenvoudig en handel oor boeliegedrag onder meisies), Visuele teks (advertensie) Opsimming (met ‘n rubriek) en Taal (Eiename, sinonieme en antonieme, verkleinwoorde, trappe van vergelyking, ontkennende vorm, direkte- en indirekte rede,voegwoorde. Hierdie vraestel kan vir graad 4 ook gebruik word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

5

Kan ek asseblief die memo van hierdie vraestel ook kry?

Brechie De meyer - September 16, 2022