Afrikaans Huistaal Graad 5 Luister en Praat: Dialoog
INHOUD: Hierdie was my Taak 6 se Akt. 1.’n Onvoorbereide mondeling. Ek het die opdrag uitgedeel en die leerders 10min gegee om ‘n dialoog te improviseer. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Die dokument sluit die rubrieke ook in. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

ANX

'n Gr.5 tot 7 Afrikaanse onderwyser

View Store