R57.50

Resource Description

INHOUD: Hier is ‘n volledige PowerPoint oor die basiese teorie oor gedigte. Die PP het klank by. Ek het die PP nie as ‘n video gesave nie sodat dit 100% wysigbaar is as u bv. nie die klank wil gebruik nie. Die PP werk lekker vir die eerste keer om die werk te verduidelik of selfs vir hersiening. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.