Afrikaans Huistaal Graad 5 Skryfopdrag: Oorredende teks

R30.00

Afrikaans Huistaal Graad 5 Skryfopdrag: Oorredende teks
INHOUD: Hierdie was my Taak 7 se Akt. 5. Skryf ‘n oorredende teks. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Die dokument sluit die opdrag en assesseringsrubriek in. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Afrikaans @ Anx

Gr.5, Gr.6, en Gr.7 Afrikaans Huistaal. Eksamenvraestelle, kwartaaltoetse, skryfopdragte, luister en praat assesserings asook ekstra taalwerkkaarte.

View Store