INHOUD: Hierdie is ‘n kort opsomming en werkkaart oor woordvorming. Daar is ‘n kort opsomming oor stamme, afleidings en samestellings. Daar is ook 5 verrykende vrae vir leerders wat bietjie wil kopkrap. Daar is ‘n volledige memo by die dokument. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

ANX

\\\'n Gr.5 tot 7 Afrikaanse onderwyser

View Store