Afrikaans Huistaal Graad 5 Werkkaarte: Lydend en bedrywend

R30.00

Afrikaans Huistaal Graad 5 Werkkaarte: Lydend en bedrywend
INHOUD: Hierdie is ‘n opsomming oor lydende en bedrywende vorm met ‘n gepaste aktiwiteit en memorandum. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte afrikaans Huistaal Graad 5 Werkkaarte: Lydend en bedrywend

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Afrikaans @ Anx

Gr.5, Gr.6, en Gr.7 Afrikaans Huistaal. Eksamenvraestelle, kwartaaltoetse, skryfopdragte, luister en praat assesserings asook ekstra taalwerkkaarte.

View Store