INHOUD: Hierdie is my Kwartaal 1 se assesseringsplan. Soos ek die assesserings afhandel sal ek dit op Teacha laai. A.g.v. die kopiereg op gedigte sal nie al Taak 3 se assesserings opgelaai word tensy ek toestemming by die digter het nie. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Afrikaans @ Anx

Gr.5, Gr.6, en Gr.7 Afrikaans Huistaal. Eksamenvraestelle, kwartaaltoetse, skryfopdragte, luister en praat assesserings asook ekstra taalwerkkaarte.

View Store