INHOUD: Hierdie is ‘n baie lekker aktiwiteit om met die leerders te doen om die basiese teorie van letterkunde vas te lê. Dit kan verwerk word en by Taak 3 se taal en begrip gebruik word. 10 punte is slegs teorie om te bepaal watter leerders het hard geleer en watter nie. Dit is ‘n goeie manier om vas te stel met watter beeldspraak die leerders nog sukkel. Die dokument is in MS Word getik en dis volledig wysigbaar. Ingesluit is die vraestel en memorandum. As gevolg van die streng kopiereg op gedigte is die gedig nie by die dokument ingesluit nie. U moet self die gedig in die hande kry.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Afrikaans @ Anx

Gr.5, Gr.6, en Gr.7 Afrikaans Huistaal. Eksamenvraestelle, kwartaaltoetse, skryfopdragte, luister en praat assesserings asook ekstra taalwerkkaarte.

View Store