Hierdie pakket is daarop gemik om aan die kind doelgerigte sigwoord-oefening te verskaf wat leesvlotheid verbeter. Elke bladsy teiken 4 sigwoorde.

Die kind moet reeds vooraf deur middel van flitskaarte bekend gestel word aan hierdie sigwoorde.

Hierdie kan gebruik word as “opwarming” voor ‘n leesles, huiswerk, hersiening of vir inskerping. Hou ekstra kopieë gereed vir vinnige klaarmakers!

Dit is nooit nodig om enige van die woorde te SKRYF nie – dit is slegs ‘n sigwoord-oefening.

Werkkaart 1: vyf, ek, dan, oom
Werkkaart 2: loop, vol, kon, vra
Werkkaart 3: tel, werk, geen, huis
Werkkaart 4: tyd, kry, hou, doen
Werkkaart 5: hoor, begin, koud, dink
Werkkaart 6: gaan, waar, dis, jou
Werkkaart 7: staan, water, gesê
Werkkaart 8: groot, sien, goed, hoor
Werkkaart 9: gevra, juffrou, mense, lees
Werkkaart 10: lag, dag, meneer, lees
Werkkaart 11: roep, word, kies, praat
Werkkaart 12: hulle, julle, jy, hy
Werkkaart 13: hardloop, wanneer, stop, baie
Werkkaart 14: kind, maatjie, wie, hoekom

Ek vertrou dat jy hierdie werksblaaie nuttig kan gebruik en dat die kinders dit sinvol sal vind!

Mari Buys
2017

R46.00

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.